Tyd is geld – Waarom optimale trekkerspoed tel
Hoëdigtheidsaanplantings verbeter profyte deur meer effektiewe produksie. Maar is daar verdere moontlikhede vir besparings wat produsente nog nie ten volle benut nie?
Hoëdigtheidsaanplantings verbeter profyte deur meer effektiewe produksie. Maar is daar verdere moontlikhede vir besparings wat produsente nog nie ten volle benut nie?
Effektiewe bespuiting is deurslaggewend vir suksesvolle vrugteproduksie – alles van siekte- en plaagbeheer tot chemiese rusbreek en uitdun is afhanklik van korrekte spuittoediening.
Die voorvaders van moderne appels is waarskynlik afkomstig van een of ander snerpende helling op die grense van Kazakstan. Hulle het winterdormansie ontwikkel om ysige koue te oorleef.
Die bot van bladwisselende vrugtebome word grootliks bepaal deur hulle blootstelling aan winterkoue.
Koue-modelle moet betroubaar wees – daar is gevolge wanneer hulle verkeerd is.
Die doel van koue-modelle is om te voorspel hoe bome hulle rus gaan breek in die lente.
Dr Xolani Siboza of Hortgro has been leading a research project on rest-breaking agents in apple trees.
Die produksie van steen- en kernvrugte onder nette neem vinnig toe – maar is nette die antwoord vir alle boorde? Ses bedryfskenners vertel meer oor hulle praktiese ervarings met nette.
Hortgro Science het onlangs die eerste Boord-van-die-Toekoms-projek voltooi. Die projek het die ontwikkeling van vier innoverende appelboorde – op Bokveldskloof, Graymead, Oak Valley en Paardekloof – vir ‘n dekade gevolg.
Verlede Desember het die Langkloof tussen Krakeel en Joubertina erge hael ervaar. Die tweede rondte was vroeg in Januarie.
Vroeg in Maart vanjaar het ‘n windstorm Grabouw en omgewing bykans 24 uur laat steier. Met winde wat plek-plek tot 90 km/uur gehaal het, was swaargelaaide vrugteboorde kwesbaar.
Produksie van vrugte onder nette is besig om die hoogte in te skiet. Die vraag vir baie produsente is nie meer of hulle nette moet opsit nie. Die vraag is eerder watter tipe nette. En wat is die beste manier om daardie nette op te sit.