The quest for greener Grannies
Consumers want uniformly dark green Granny Smith apples without blemishes. What light environment in the canopy will produce this result?
Consumers want uniformly dark green Granny Smith apples without blemishes. What light environment in the canopy will produce this result?
Researchers investigate the impact of different irrigation strategies on water stress and sunburn in Cripps Pink apples.
Practical advice for growers aiming to get the most out of cover crops in orchards.
Die noodsaaklike grondstof vir toppresterende boorde.
Innoveerders in die vrugtebedryf fokus op volhoubaarheid.
Matthew Addison, programbestuurder vir oesbeskerming by Hortgro Science, vertel meer oor sy langtermyndekgewasproewe in boorde.
Prof. Adéle McLeod van die Departement Plantpatologie by Universiteit Stellenbosch verduidelik die oorsake en risikofaktore.
Wat kan die vrugtebedryf leer by akkerbou? Dr Johann Strauss deel sy insigte oor bewaringslandbou en die voordele wat volhoubare praktyke vir landbou inhou.
Bespuitingsdeskundige Marius Ras is vir die afgelope vier dekades betrokke by die navorsing en ontwikkeling van tegnologie vir bespuiting. Wat kom volgende? Hy het met Hortgro gesels oor wat die toekoms inhou.
Nette word toenemend in steen- en kernvrugboorde gebruik om vrugte teen die son en ander elemente te beskerm. Daar is egter verskillende menings oor wat die beste net is vir ‘n gegewe situasie.
Effektiewe oes-beskerming berus op effektiewe bespuiting. Produsente moet die toepaslike produk op strategiese tye met korrekte tegnieke aanwend. Maar in praktyk is spuitaanwendings ‘n ingewikkelde saak.
Produsente weet wat die dosis vir spuitmiddels is, want dit staan op die etikette. Maar hoe evalueer wetenskaplikes deposisievlakke wanneer hulle kyk na maniere om toediening te optimaliseer?