Is nette noodsaaklik? – Bedryfkenners deel hulle insigte
Die produksie van steen- en kernvrugte onder nette neem vinnig toe – maar is nette die antwoord vir alle boorde? Ses bedryfskenners vertel meer oor hulle praktiese ervarings met nette.
Die produksie van steen- en kernvrugte onder nette neem vinnig toe – maar is nette die antwoord vir alle boorde? Ses bedryfskenners vertel meer oor hulle praktiese ervarings met nette.
Vroeg in Maart vanjaar het ‘n windstorm Grabouw en omgewing bykans 24 uur laat steier. Met winde wat plek-plek tot 90 km/uur gehaal het, was swaargelaaide vrugteboorde kwesbaar.
Die oordeelkundige gebruik van nette en versekering kan haelrisiko help afdek. Deur Anna Mouton Marius van der Westhuizen se loopbaan in die sagtevrugtebedryf het bykans 30 jaar gelede met verpakking en bemarking begin. Hy is sedert 2005 die hoof-uitvoerende beampte…
Hortgro Science het die Konsepboordprogram vir steenvrugte geloods om innoverende en volhoubare pruim- en nektarienboorde aan die bedryf bekend te stel. Een so ’n uitblinker nektarienblok is by Roodezand net buite Tulbagh deur landbou-ekonomiese maatskappy FruData geïdentifiseer.