Sluit gerus by ons aan om die 21ste bestaansjaar van die SA Vrugtejoernaal te herdenk en te vier. Ons kyk terug op ‘n reis van uitdagings en oorwinnings binne die dinamiese vrugtebedryf van SA.
This rite of passage cannot be fully appreciated without the people who have helped build and sustain the SA Fruit Journal. Reflect with us as we backtrack and give credit where it’s due.