February / March 2025
Aalwurms in steenvrugte
Wat moet produsente weet om hulle bome teen hierdie mikroskopiese peste te beskerm? Deur Anna Mouton Aalwurms is draadvormige wurms waarvan slegs ’n klein aantal spesies plantwortels aanval. Plantpatogeniese aalwurms is meestal minder as ’n millimeter lank en dunner as…