Skip to content
Safruitjournal Safj Hortgro Tractor
October / November 2021

40 jaar se veranderinge in bespuitingstegnologie

SA Fruit Journal: October / November 2021

Wat kom volgende? Bespuitingsdeskundige Marius Ras, het met Hortgro gesels oor wat die toekoms inhou. Deur Anna Mouton

Marius Ras is vir die afgelope vier dekades betrokke by die navorsing en ontwikkeling van tegnologie vir bespuiting. Hy het as jong meganiese ingenieur sy loopbaan by die Departement Landbou in Stellenbosch begin. Sy werk daar het uiteindelik bygedra tot die ontwikkeling van die boomry-volume-model, waarvoor Ras, saam met John Levings en Frikkie van Schalkwyk in 1990 ‘n toekenning van die Kaapse Pomologiese Assosiasie ontvang het.

Vanaf 1995 tot 2020 was Ras bemarkingsdirekteur by Rovic Leers. Hy het verlede jaar uit daardie pos afgetree, maar konsulteer nou privaat, en bly betrokke by navorsing. Daarby het Ras onderneem om sy kennis oor bespuiting saam te vat in ‘n handleiding. Hier gesels hy oor hoe die handleiding vorder, en deel insigte oor veranderinge in bespuitingstegnologie.

Read More
Back To Top