Skip to content
Safj Sunset Crops
December 2021 / January 2022

Bewaringslandbou in die Wes-Kaap

SA Fruit Journal: December 2021 / January 2022

Wat kan die vrugtebedryf leer by akkerbou? Deur Anna Mouton

Safj Landscape Western Cape

Dr Johann Strauss is ‘n agronoom by die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Hy is ‘n voorstander van bewaringslandbou en dien as die sekretaris van Bewaringslandbou Wes-Kaap. Sy navorsing mik om die volhoubaarheid van kontantgewasverbouing te verbeter. In hierdie onderhoud deel Strauss sy insigte oor bewaringslandbou en die voordele wat volhoubare praktyke vir landbou inhou.

Back To Top