New plant-breeding technologies
“If you talked about genome editing 10 years ago, nobody knew what you meant,” says Prof. Jasper Rees.
“If you talked about genome editing 10 years ago, nobody knew what you meant,” says Prof. Jasper Rees.
A digital twin based on a holonic system has the potential to take the fruit industry’s phytosanitary research to the next level.
Is daar ’n bekostigbare manier om waterstres in boorde vinnig op te tel? Hierdie vraag het Karin Clüver, direkteur van produksie by De Rust Estate in Elgin
Mense is uitblinkers wanneer dit kom by patrone identifiseer. Ons skep algemene beginsels uit ons ervarings en gebruik dit om nuwe situasies baas te raak.
Wat moet produsente weet om hulle bome teen hierdie mikroskopiese peste te beskerm? Deur Anna Mouton Aalwurms is draadvormige wurms Waarvan slegs ’n klein aantal spesies plantwortels aanval. Plantpatogeniese aalwurms is meestal minder as ’n millimeter lank en dunner as…
In die eerste van twee artikels wat die paneelbespreking by die Hortgro Steenvrugvelddag opsom gesels prof. emer. Karen Theron oor faktore wat bestuiwing en vrugset in pruime beïnvloed. Deur Anna Mouton Vrugset in pruime Dit begin by kruisbestuiwing Theron: Die…
Die fokus in die tweede artikel wat die paneelbespreking by die Hortgro Steenvrugvelddag opsom, is op bye en dekgewasse. Deur Anna Mouton Verwys na die eerste artikel vir die paneelbesonderhede. Beginsels van bye Tydsberekening Pohl: Ek dink een van die…
Wat moet steenvrugprodusente omtrent hierdie indringer weet? Deur Anna Mouton Die suzuki-asynvlieg (Drosophila suzukii) is onlangs vir die eerste keer in SA gevind. Hierdie asynvlieg is inheems aan Asië maar het reeds na verskeie lande regoor die wêreld versprei en…
Meer as 140 deelnemers het by Oudewagendrift (Uitzicht) Boerdery in die Overhex bymekaar gekom vir die gewildste steenvrugvelddag ooit. Deur Anna Mouton Die steenvrugvelddag is vir die eerste keer in die groeiseisoen gehou sodat daar op somerloofbestuur en grondgesondheid gefokus…
“Ons doel is die konsekwente produksie van vrugte wat die beste pryse sal behaal,” het Craig Hornblow gesê.
Oak Valley opted for the relatively unknown G.778 when establishing a 1.2-hectare Granny Smith orchard on an old pear site in 2021. “It’s not the best soil, so we decided to try
Bigbucks established at 3.5 x 1.0 metres was the only M.9 orchard featured during the 2022 Hortgro pome-fruit field day. The 0.4-hectare block was planted in 2018.