Besies in kernvrugboorde
Wat het ons geleer oor suigende insekte in appels en pere? Die orde Hemiptera bevat meer as 80 000 insekspesies wat hulle stekende-suigende monddele gebruik om organismes se liggaamsvog te onttrek.
Wat het ons geleer oor suigende insekte in appels en pere? Die orde Hemiptera bevat meer as 80 000 insekspesies wat hulle stekende-suigende monddele gebruik om organismes se liggaamsvog te onttrek.
Die evolusie van die regulatoriese omgewing word gedryf deur nouer bande tussen mense. Dis voor die hand liggend dat verbruikers slegs sal aanhou verbruik indien hulle ’n positiewe eetervaring het.
Die Goosens beskou Tifany as een van die beste plaaslik-beskikbare nektariens, as gevolg van dié kultivar se uitnemende vruggrootte.
Hoekom en hoe moet produsente hulle koolstofemissies en -ontrekkings meet?
Brother-and-sister team, Peter Wolfaardt and Georgie Hewitt, discuss their top-performing August Red.
Hortgro Science het die Konsepboordprogram vir steenvrugte geloods om innoverende en volhoubare pruim- en nektarienboorde aan die bedryf bekend te stel. Een so ’n uitblinker nektarienblok is by Roodezand net buite Tulbagh deur landbou-ekonomiese maatskappy FruData geïdentifiseer.
By Tandfontein in die Koue Bokkeveld staan ’n 4.6-hektaar August Red-blok wat deur landbou-ekonomiese maatskappy FruData as een van die top presteerders in die bedryf geïdentifiseer is. Dit is op sigself lofwaardig, maar wat die boord nóg meer spesiaal maak is dat die bome in 1995 geplant is.
Independent cultivar-evaluation company Provar and specialist agricultural genetics company CenGen have a history of collaborative research that has benefitted the fruit industry. They recently teamed up again for two new Hortgro-funded projects.
“Sometimes you look at a tree, and it’s very obvious that it’s not on the rootstock that you thought you planted,” says Tristan Dorfling. “For example, it’s supposed to be on one of the most dwarfing rootstocks, but the tree is the same size as a tree on one of the most vigorous rootstocks.”
Etileen is ’n planthormoon wat vrugrypwording, blomopening, en blaarval bevorder. In kern- en meeste steenvrugte dryf etileen die formasie van meer etileen. Selfs klein hoeveelhede etileen kan dus rypwording inisieer. Gevolglik is etileenonderdrukking een van die maniere waarmee naoeskwaliteit langer gehandhaaf kan word.
“Cherry production always happened in the colder areas of the world,” says Chad van Wyk. “But there are limited hectares in cold areas, and that space is full – where are we going to plant this high-value crop? For the past 20–30 years, we’ve been seeing expansion into warmer areas.”
The 15th International Symposium on Plant Bioregulators in Fruit Production was held in Chicago in June 2025. Although it featured research on a wide range of crops – from blueberries to pistachios – there was a strong focus on apples and several presentations on stone fruit.