Hommeltuie help De Rust
Is daar ’n bekostigbare manier om waterstres in boorde vinnig op te tel? Hierdie vraag het Karin Clüver, direkteur van produksie by De Rust Estate in Elgin
Is daar ’n bekostigbare manier om waterstres in boorde vinnig op te tel? Hierdie vraag het Karin Clüver, direkteur van produksie by De Rust Estate in Elgin
Mense is uitblinkers wanneer dit kom by patrone identifiseer. Ons skep algemene beginsels uit ons ervarings en gebruik dit om nuwe situasies baas te raak.
Variasie gee vir meeste produsente hoofbrekens. Die verskillende grondtipes in baie boorde lei tot nie-uniforme groeikrag
False codling moth (FCM) is a primary pest that must be well managed in citrus orchards and other susceptible crops, to ensure pest-free fruit export
Integrated pest management, Crop and fruit quality management, Citrus black spot disease management, Grondgedraagde siektes, Water management/waterbestuur, Postharvest pathology – waste prevention checklist.
Sour rot is one of the most important postharvest diseases, and it is of particular importance during extensive cold storage (Rovetto et al., 2024).
By Hannes Bester, MC Pretorius, Wayne Mommsen, Coenraad Fraenkel, André Combrink, Natasha Jackson, Jan Landman, and Rudolph Strydom (Citrus Research International) Integrated pest management Mealybug (S.D. Moore) To determine the percentage of infested fruit, growers should be scouting for mealybug…
This is the final instalment in our series on citrus biosecurity threats. By CRI Biosecurity Division Yellow vein clearing disease Symptoms Symptoms are most prominent on lemons. There are foliar symptoms of vein clearing and leaf crinkling, with irregular, elongated…
Wat moet produsente weet om hulle bome teen hierdie mikroskopiese peste te beskerm? Deur Anna Mouton Aalwurms is draadvormige wurms Waarvan slegs ’n klein aantal spesies plantwortels aanval. Plantpatogeniese aalwurms is meestal minder as ’n millimeter lank en dunner as…
In die eerste van twee artikels wat die paneelbespreking by die Hortgro Steenvrugvelddag opsom gesels prof. emer. Karen Theron oor faktore wat bestuiwing en vrugset in pruime beïnvloed. Deur Anna Mouton Vrugset in pruime Dit begin by kruisbestuiwing Theron: Die…
Die fokus in die tweede artikel wat die paneelbespreking by die Hortgro Steenvrugvelddag opsom, is op bye en dekgewasse. Deur Anna Mouton Verwys na die eerste artikel vir die paneelbesonderhede. Beginsels van bye Tydsberekening Pohl: Ek dink een van die…
Wat moet steenvrugprodusente omtrent hierdie indringer weet? Deur Anna Mouton Die suzuki-asynvlieg (Drosophila suzukii) is onlangs vir die eerste keer in SA gevind. Hierdie asynvlieg is inheems aan Asië maar het reeds na verskeie lande regoor die wêreld versprei en…