Beginsels van vrugtevlieg- en valskodling- motbeheer
Volg hierdie vier stappe om tafeldruiwe te beskerm.
Volg hierdie vier stappe om tafeldruiwe te beskerm.
Navorsing mik vir optimalisering van bestaande en ontdekking van nuwe maniere om vrugkwaliteit te behou.
Effektiewe bespuiting is deurslaggewend vir suksesvolle vrugteproduksie – alles van siekte- en plaagbeheer tot chemiese rusbreek en uitdun is afhanklik van korrekte spuittoediening.
An eighth-leaf block on MM.109 at Kromfontein’s Bergsig site is the top-performing Cripps Red orchard at Dutoit Agri in the Western Cape. By Anna Mouton “Kromfontein is the first farm that Dutoit Agri owned in the Koue Bokkeveld – everything…
Are viruses to blame for the colouring problem in the Crimson Seedless table grape cultivar?
Effektiewe oes-beskerming berus op effektiewe bespuiting. Produsente moet die toepaslike produk op strategiese tye met korrekte tegnieke aanwend. Maar in praktyk is spuitaanwendings ‘n ingewikkelde saak.
Produsente het toegang tot meer – en beter – tegnologie. Wat moet hulle weet om eersteklas opsies vir hulle boorde te kies?
Nette word toenemend in steen- en kernvrugboorde gebruik om vrugte teen die son en ander elemente te beskerm. Daar is egter verskillende menings oor wat die beste net is vir ‘n gegewe situasie.
Herplantsiektebeheer berus tans op grondberoking. Kan navorsing meer opsies vir produsente ontsluit?
Dit is onmoontlik om blaaspootjies uit te wis. Deur Anna Mouton Groot bevolkings is wydverspreid op talle gewasse en natuurlike plantegroei in alle tafeldruifproduksieareas. Die beste strategie is om die wingerd tydens kritieke stadiums so goed moontlik te beskerm. Produsente…
Wat kan die vrugtebedryf leer by akkerbou? Dr Johann Strauss deel sy insigte oor bewaringslandbou en die voordele wat volhoubare praktyke vir landbou inhou.
Breeders and researchers can now access published grapevine genetics and omics information through a single integrated platform. By Anna Mouton Omics is a catchword for the different branches of biology that trace how gene expression culminates in protein synthesis and…