Bestuur van blaaspootjies
Dit is onmoontlik om blaaspootjies uit te wis. Deur Anna Mouton Groot bevolkings is wydverspreid op talle gewasse en natuurlike plantegroei in alle tafeldruifproduksieareas. Die beste strategie is om die wingerd tydens kritieke stadiums so goed moontlik te beskerm. Produsente…











