August / September 2021
Ken jou koue-modelle – Die uitdagings rondom die berekening van koue-eenhede
Die bot van bladwisselende vrugtebome word grootliks bepaal deur hulle blootstelling aan winterkoue.
Die bot van bladwisselende vrugtebome word grootliks bepaal deur hulle blootstelling aan winterkoue.
Koue-modelle moet betroubaar wees – daar is gevolge wanneer hulle verkeerd is.
Die doel van koue-modelle is om te voorspel hoe bome hulle rus gaan breek in die lente.