April / May 2022
Die beste praktyke vir Cripps Pink
Hierdie riglyne mik om die kwaliteit van Cripps Pink-appels deur korrekte voor- en naoes praktyke te bevorder. Opgestel deur die Store-it Groep vir Hortgro Science.
Hierdie riglyne mik om die kwaliteit van Cripps Pink-appels deur korrekte voor- en naoes praktyke te bevorder. Opgestel deur die Store-it Groep vir Hortgro Science.
Dit is onontbeerlik om tussen verskillende tipes interne verbruining te onderskei, beklemtoon Dr Elke Crouch, naoesfisioloog in die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch.
Dr Elke Crouch, naoesfisioloog in die Departement Hortologie aan Universiteit Stellenbosch, deel resultate van Cripps Pink-proewe.