skip to Main Content
Safj 2022 02 Hortgro Technical Sonbrand 01
February / March 2022

Sonbrand

SA Fruit Journal: February / March 2022

Wat is die oorsake van sonbrand en hoe kan dit vermy word? Deur Anna Mouton

Sonbrand is die skade wat deur oormatige blootstelling aan die son veroorsaak word – enigiemand wat tyd buite spandeer weet dit. ‘n Sonbruin vel kan aantreklik wees op ‘n persoon, maar dit is beslis nie mooi op appels en ander vrugte nie. En sonbrand is ‘n groot rede waarom vrugte afgekeur word vir uitvoer en dus eindig in minder winsgewende markte of sapfabrieke.

“Sonbrand is meer algemeen in kernvrugte,” sê Prof Stephanie Midgley van die Departement Hortologie aan Universiteit Stellenbosch. Granny Smith, Golden Delicious en Fuji is die appelkultivars wat die ergste deurloop.

Read More
Back To Top