April / May 2021
Hoe rooier hoe mooier
Behaal só goeie rooi kleur in appels en pere.
’n Gebrek aan goeie rooi kleur is dikwels die struikelblok wat vrugte ongeskik maak vir uitvoer. Raadpleeg hierdie handige opsomming van praktiese oorwegings om die beste rooi kleur in appels en pere te behaal.
April / May 2021
Raar maar waar
Rooi kleur-ontwikkeling in pere Deur Wiehann Steyn Tot onlangs het ons min geweet oor rooi kleur-ontwikkeling in pere. Die algemene siening was dat pere in hierdie opsig soortgelyk is aan appels – maar dit is geensins die geval nie. Navorsing…
August / September 2020
Orchard practice risk management during COVID-19 Wiehann Steyn
Compiled by Wiehann Steyn and assisted by technical advisors: Keith Bradley, Petru du Plessis, De Kock (Hammies) Hamman, Willie Kotze, Graeme Krige, Angelique Pretorius, Charl Stander, Mico Stander and team, and Tobie van Rooyen


