skip to Main Content
Safj Graph B Glucosidase Graph With Numbers
December 2021 / January 2022

The value of phosphorus fertilisation and microbial inoculants

SA Fruit Journal: December 2021 / January 2022

Phosphorus fertilisation and microbial inoculants improve citrus nutrition and microbiology in alkaline soils. By Pieter Raath, Vivian White and Marli Vermooten (all from Citrus Research International)

Opsomming

Resultate in hierdie een-jaar-proef het getoon dat ten spyte van P-vaslegging in hoë pH-gronde, plantbeskikbare P by voldoende vlakke is wanneer die P-konsentrasie in die grond hoër is as die minimum norm; dit beteken dat verdere P-bemesting onnodig is. Toediening van P-bemesting het ook die stabiliteit van die grondbiologiese gemeenskap in die kort termyn versteur, soos geillustreer met behulp van beide die nematode profielbeskrywings (fauna profiel/grond se voedselweb) en ensiem-aktiwiteitmetings (sogenaamde Alteration Index 3).

Read More
Back To Top