December 2020 / January 2021
Vyf faktore wat vrugset beïnvloed
Die rampspoedige set in sekere Japanese pruimkultivars in die 2019/20 seisoen was buitengewoon, maar swak set kos die bedryf elke jaar. Vier deskundiges gee raad oor hoe produsente volgehoue goeie set kan behaal: Mike Allsopp, bestuiwingspesialis by die Landbounavorsingsraad; Petru…