February / March 2025
Basiese beginsels van blaaspootjies
Blaaspootjies veroorsaak ekonomiese skade in alle Suid-Afrikaanse tafeldruifproduksie-areas.
Blaaspootjies veroorsaak ekonomiese skade in alle Suid-Afrikaanse tafeldruifproduksie-areas.
Dit is onmoontlik om blaaspootjies uit te wis. Deur Anna Mouton Groot bevolkings is wydverspreid op talle gewasse en natuurlike plantegroei in alle tafeldruifproduksieareas. Die beste strategie is om die wingerd tydens kritieke stadiums so goed moontlik te beskerm. Produsente…