February / March 2024
Riglyne vir die hantering van tafeldruiwe
Alhoewel verpligte vereistes vir tafeldruifhantering na deregulasie weggeval het, het die eertydse riglyne steeds waarde vir produsente.
Voor deregulasie was die Sagtevrugte-raad en Unifruco die alleenuitvoerders van Suid-Afrikaanse tafeldruiwe en het hulle dus die tegniese riglyne vir tafeldruifhantering voorgeskryf.