October / November 2020
Optimale tafeldruif-verpakking
Navorsing help produsente om tafeldruif-verpakking te kies wat houvermoë verleng en kwaliteit handhaaf. Deur Anna Mouton Binneverpakking is onontbeerlik vir die lewering van ’n topgehalte produk aan ons tafeldruifmarkte. Maar dit kan moeilik wees om die beste kombinasie van plastiekbinnesakke…