December 2023 / January 2024
KOOLHIDRAAT-INDEKS as fisiologiese indikator van plantprestasie
Koolhidrate, in die vorm van suikers en stysel, verskaf die energie wat noodsaaklik is vir al die fisiologiese en metaboliese prosesse in die ontwikkeling van 'n plant.