February / March 2026
Tandfontein
By Tandfontein in die Koue Bokkeveld staan ’n 4.6-hektaar August Red-blok wat deur landbou-ekonomiese maatskappy FruData as een van die top presteerders in die bedryf geïdentifiseer is. Dit is op sigself lofwaardig, maar wat die boord nóg meer spesiaal maak is dat die bome in 1995 geplant is.

