February / March 2021
Die Sagtevrugteplantverbeteringskema
Eersteklas boorde begin met ‘n blou etiket Anna Mouton en Rachel Kriel werp lig op die Sagtevrugteplantverbeteringskema. Wat is die Sagtevrugteplantverbeteringskema? Die Sagtevrugteplantverbeteringskema is ‘n vrywillige sertifiseringsprogram vir plantmateriaal. Die Skema word bestuur deur Plantverbetering Suid-Afrika. Deelname is verpligtend vir…