August / September 2021
Winterdormansie 101 – Hoe werk dit en hoekom maak dit saak?
Die voorvaders van moderne appels is waarskynlik afkomstig van een of ander snerpende helling op die grense van Kazakstan. Hulle het winterdormansie ontwikkel om ysige koue te oorleef.