February / March 2024
Watergebruik Van Tafeldruif-wingerd Onder Nette Oranjeriviergebied
SA is ʼn waterskaars land, met ʼn langtermyn gemiddelde jaarlikse reënval van 470 mm. Deur Eunice Avenant (SU) en Jan Avenant (voorheen van LNR Infruitec-Nietvoorbij) Alle kommersiële tafeldruifwingerde in SA word besproei, omdat die gemiddelde jaarlikse reënval te laag is…