June / July 2022
DRIS usage to diagnose tree nutritional status from leaf analysis and production data
Blaarvoedingstofkonsentrasies en opbrengsdata van verskeie produsente uit die belangrikste Suid-Afrikaanse sitrusproduksiestreke is ingesamel om die gebruik van DRIS as 'n benadering waardeur bome se voedingstatus gediagnoseer kan word te ondersoek.