April / May 2024
Bring die Klein Karoo weer op die been
Na agt jaar se droogte het die Klein Karoo uiteindelik weer goeie reëns gehad. Maar die streek kort meer as een nat winter om te herstel. Deur Anna Mouton Die Klein Karoo loop van wes na oos tussen die Swartberge…