June / July 2021
Nette in die boord van die toekoms
Hortgro Science het onlangs die eerste Boord-van-die-Toekoms-projek voltooi. Die projek het die ontwikkeling van vier innoverende appelboorde – op Bokveldskloof, Graymead, Oak Valley en Paardekloof – vir ‘n dekade gevolg.