February / March 2025
Gesiene entomoloog tree af
Dr Elleunorah Allsopp het vir byna 43 jaar die vrugtebedryf met navorsing in toegepaste entomologie ondersteun. Deur Anna Mouton Meeste tafeldruifprodusente is vertroud met dr. Elleunorah Allsopp se navorsing uit die artikels, praatjies en werkswinkels waar sy oor die afgelope…
