August / September 2024
Die net-effek op bye
Hoe pruim- en kernvrugprodusente die bes moontlike bestuiwing in boorde onder nette kan kry. Deur Anna Mouton “Bestuiwing is super-belangrik by pruime,” sê steenvrugprodusent en tegniese raadgewer Petru du Plessis. “As jy goeie bestuiwing in September het, kan jy uitsien…