October / November 2021
Bespuiting in boorde met drapeernette
Nette word toenemend in steen- en kernvrugboorde gebruik om vrugte teen die son en ander elemente te beskerm. Daar is egter verskillende menings oor wat die beste net is vir 'n gegewe situasie.