Revisiting the 2022 Hortgro Pome-fruit Field Day orchards
Four apple orchards in Elgin were showcased at the 2022 Hortgro Pome-fruit Field Day – three on G.778 and one on M.9. They were featured in the Oct/Nov ‘22 SAFJ. The following series of articles revisits them to learn how these orchards are coming along. For more on apple rootstocks, visit www.freshquarterly.co.za to download a free copy of Hortgro’s technical magazine for growers.
Herbesoek die 2022 Hortgro Kernvrugvelddagboorde Vier appelboorde is tydens die 2022 Hortgro Kernvrugvelddag ten toon gestel – drie op G.778 en een op M.9. Hulle het in die Okt/Nov ‘22 SAFJ verskyn. Die volgende reeks artikels kyk na hoe hierdie boorde intussen gevaar het. Vir meer oor appelonderstamme, besoek https://www.freshquarterly.co.za om ’n gratis uitgawe van Hortgro se tegniese tydskrif vir produsente af te laai.
- De Rust
- Elgin Orchards
- Glen Fruin
- Oak Valley